Wednesday, April 20, 2011

Suikerbossie

Suikerbos ek wil jou hê
wat sal jou mamma daarvan sê?
dan loop ons so onder deur die maan
ek en my suikerbossie saam

sy kan nie kook nie
haar kos is rou
sy kan nie tee maak nie
haar tee is flou
sy kan nie brood bak nie
dis als verbrou

tog wag ek suikerbossie net vir jou